Modulekode | OMR 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Die aard en omvang van omgewingsreg (b) Die Grondwet en die omgewing (c) Raamwerkwetgewing oor die omgewing (d) Beplanningsreg (e) Omgewingsimpakstudies (f) Waterreg (g) Besoedelingsbeheer en afvalbestuur (h) Mynwese en energiebronne (i) Biodiversiteit en die beskerming van woude, plante en wilde diere (j) Erfenishulpbronne (k) Lewende mariene hulpbronne |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App